our cosmos is life's creation

Gideon Retief von Wielligh 1948

Gideon Retief von Wielligh
Gideon Retief von Wielligh
Gideon Retief von Wielligh.

Die wel en wee, asook
Herhinneringe van HEROMAN.

This page is dedicated to Gideon Retief von Wielligh
Gebore 20 Maart 1948. En oorlewend.
Ek het hom, my jongste broertjie, altyd maar net geken as Geesie.

Plaas Goedehoop, Bethal in Transvaal
 Plaas Goedehoop, Bethal
GOEDEHOOP 1969 BETHAL, SUID AFRIKA

Die tandepasta  buisie moet altyd toegemaak en ordentlik opgerol gelaat word want dit weerspiel” jou karakter integriteit en perfektionisme. Wie se dit?? Von of Pa? Maar hulle  redeneer die heelnag oor die stelling. Vandag kan jy die buisie nie meer oprol nie (dis van plastiek )slegs seker maak hy is skoon en toe. Dit irriteer my as dit nie reg is nie. Soos ons nie meer die buisie kan oprol nie so het die tye en die wereld verander, wat gister moontlik was het vandag verander.
Met al Pa se hardegatgeit het hy ook sy ideale gehad wat hy nooit werklik gedeel het nie. (Lonely Buffalo).
Ek en hy het altyd gepraat van die uitgestote Buffel bul

Wikus von Wielligh
Johanes Lodewikus von Wielligh
(Foto geneem 1970, Holland, Ornaje Hotel; Leeuwarden)

DIE PERSKEBOORD OP GOEDEHOOP:

Von jy moet die bome so plant, nee Pa ek weet hoe, ja maar onthou op ons oudag kan jy perskes pluk en vir jou kinders en my kleinkinders sé  “Ek het hierdie boord so perfek en reguit geplant.” Met onlangse besoek aan Goedehoop was die boord tot niet. Gister is vir ewig weg. Ironies die kaffergrafte (waar jy die hammer in die nag moes gaan bere om te bewys jy ken nie vrees) is nog daar, baie verwaarloos. Dooies bly altyd in ons midde en ideale word herinneringe.

Nadat jy derde plek gehaal het met Hoogenhout se landloop (5myl), dit was 'n prestasie. Jy het kwansuis vir Aasvoel gewag, (Dit is waar, spanwerk en getroue vriendskap kom voor faam), Vir ons is ingeprent dat jy niemand kan of mag vertrou nie. Lonely Buffalo het by my ingeprent Do what you do do well. Met genade en Ma San se vertroue en aanmoediging kon ek in 1963 na die S.A Atletiekkampioenskappe (die beste van die land), vir my was dit n swak dag derde(3) nadat ek alle records oral en in ander provinsies gebreek het, selfs die van bestaande Springbokke. Daardie ondervinding het die steen vir my gele dat alles nie uit jouself kom nie. Be master of your own soul slegs waneer Onse Liewe Vader jou hand neem. By die ou stal waar ons met die hande gemelk het (jy het my in die begin gehelp) was jy en Lonely Buffalo by die melk inweeg en sif weer in n argument gewikkel oor die liefde. Sy stelling was n man het nie werklike liefde nie want sy liefde strek net totdat hy sy broek op trek. Toe jy my opmerk het jy hom probeer stilmaak om te se hier is kinders. Daarop antwoord hy “Hulle moet ook leer”. Was hy reg oor die liefde????  Miskien het hy te veel bitterheid in hom gehad (daar was baie bv Dick).

Click om GROOTER te sien
Spanwerk en opoferings laat in die nag.
'n laat kalfie in die winter word hand gevoer

Heroman is opgekommandeer (Dit was Ma San se idee),  om Lonely Buffalo se boerdery belange na sy skielike ineen- storting (stroke) te hanteer. Nie dat ek omgegee het nie. Ek het besef daar sou nie n ruim vergoeding wees, soos ek aangewoond was nie. Was dit die regte besluit?? Ongeag van alles was ek gelukkig.Lonely Buffalo was nie werklik n teeler nie. Dit was Hiemstra voor en agter selfs die Hollanders het hulle gate gesien want die wereld soek nie meer hulle BOTTERPROPPE nie. Met ons besoek aan Holland in 1970 het ek vir Pa gese en gewys dat hulle diere swakker as ons diere is. Dieselfde aantekening het hy aangebring in sy nota boek maar hy het volhard dat ons uit hulle top diere moet aankoop. Hy het baie ingemeng met my teelprogram. Op my stil manier het ek my eie ding begin doen. Wanneer hy my teeling be-oordeel, dit het snaaks genoeg sy bewondering geeis, was sy komentaar dis n vloekskoot en Hiemstra het gese dis basterkrag. Soos ek egter met die Amerikaanse Holsteins volhard het het die kudde verbeter.

G R von Wielligh
G R von Wielligh
G R von Wielligh met sy Vleis Marinos

Op n more kom Pa en Ma van n naweek uitstappie na Jan Kempdorp op Goede hoop aan (glo dit as jy wil hy het laterook tyd afgevat). Hy haal n sakkie grond uit die motor en gooi dit triomfantlik uit op die grasperk voor die motorhuis.Dit is n monster van ons plaas in Jan Kempdorp.(ek dink die grond le nou nog daar) Heroman moes die plaas koop met n Landboukrediet lening. Alles moes nou na dorre Jan Kemp gaan. Almal praat van my as erfgenaam terwyl ek n goeie inkomste verruil het vir waarvoor ek lief was. Ek het die gebruik gehad van n klompie Fries koeie en implimente. Die skaap stoet het ekself opgebou. In ruil daarvoor moes ek my ouerslewenslank oppas en versorg, wat ek na die beste van my vermoee gedoen het tot die einde. Glo my dit was soms baie baie moeilik. Nadat ek onterf(brief in my besit) is het ek beeste en implimente keer die oorspronklike waarde terugbesorg. Lonely Buffalo het dit uitgedeel aan n vreemdeling. Op navraag het hy my altyd verseker dat die Bliksem slegs die diere en implimente stoor en dat Hen dit sal kry by sy afsterwe .Hulle het so n document opgestel. Ma San het ook daarop aangedring. Die Bliksem het verdwyn nadat hy alles op n veiling verkoophet. So ook is jou skildery aan die woonstel eienaar gegee.

Click in die foto om in groot te sien.
Vic Alfa Vleis MarinoTeel ramme
Vic Alfa Vleis MarinoTeel ram besigheid

Lonely Buffalo en Ma San (sy was werklik baie eensaam met al sy buie Ouma Bettie se raad het haar deur moeilike tye gehelp) kon geen vroumens in die seuns  se lewens duld nie, altyd fout gevind of beledigend. Daarom het Hen weggedryf en ook laat was vir hul begrafnis.  Hulle het jou getreiter oor Lenie onthou nog steeds die beskuldigings en beledigings omdat jy vir haar lief was. Dalk kon sy jou lewe verander het??.Wat verby is sal nooit weer wees nie. Ons rol nie meer die tandepasta buisie op nie. Ook koop ons nie meer gom in daardie koddige potjies met die afskuwelikke rubber smeerdeksel nie.  

Gideon/image005-1.jpg

 EK & MY DIERE:

 Ek het geleef vir my diere hulle was my absoluut ALLES. In die dorp was ek amper van my kop af. Sonder my diere was die grootste straf wat iemand ooit mag oorkom. Ek is vandag nog baie baie hartseer n deel van my lewe is gone. Van dag weet ek dat ek nooit daaroor sal kom nie. Ek is besig met n oorsig van my Stoeterye. Wees verseker dit was van die beste in die wereld want ek het slegs die beste semen ingevoer. Ook die beste ramme. Tans is ek met n projek besig wat my gaan in staat stel om weer met vee aan te gaan. Die Kaffers het links en regs grond gekry wat hulle nie kan bewerk nie. Daar is omtrent 8000miljard Doll    beskikbaar vanaf die buiteland vir Grondhervorming (ons mag mos nie Zim se pad volg nie) Ek het nou n paar kaffers gehelp om grond verniet te kry maaar ek moet optree as hulle raadgewer/consultant.

Nieteenstaande was ek lief  (iets wat ek nie werklik verstaan nie)(bloed is dikker as Water) vir Ma en Pa. Saam met Lonely Buffalo het ons baie wonderlike tye gehad op sy manier het hy my baie geleer.Vandag dink ek dat ek so verdraagsaam was omdat ek nooit iets anders ervaar het nie.

Click om GROOTER te sien
Gideon/Lonely Buffalo JKdorp.jpg
Lonely Buffalo

LONELY BUFFALO STERF

Ek was die eienaar van n Disko-Drinkplek, asook 2kaffer taxis, en kon beweeg soos ek wou. Vrydag vroeg het ek Pa by die woonstel gaan haal vir shopping en om sy medisyne te gaan haal. Na die medisyne was hy baie moeg en se vir my hy is lus vir n vars brood. Terwyl ek die brood gaan koop het hy in die bakkie gewag. Ons is in n baie gesselige luim uitmekaar. Nadat ek hom afgelaai het is ek bottelstoor toe om vooraad vir die Disko te koop. Om 16h10 terwyl ek die vooraad aflaai het Ma San my gebel met die nuus dat Pa n aanval gekry het, hy het op die bed gaan sit en stadig afgegly. Ambulans en Dr is gereel. Ek het nie besef Kroonstad se Hospitaal is so kruppel nie want die aand het hy by my gekla dat hulle hom laat val het, reg genoeg hy was baie rusteloos .Toe eers sit hulle tralies om die bed. Saterdag was sy agteruitgang erg en ek het geweet die einde is op hande. Ek is oortuig die bliksimse kaffers het sy dood veroorsaak. Sondag was Hen en ander by hom maar hy het hulle nie erken nie. Maandag oggend 10h was ek op pad na hom toe Ma my bel en meedeel dat Lonely Buffalo nie meer met ons is nie. Ek was baie hartseer maar miskien nie soveel as toe Oupa Klasie oorlede is nie. n Dag na sy begrafnis het ek my skeisaak met Wilna na die prokureur geneem. Hy wou dit nooit goedkeur nie.

Click om in GROOT te sien
Gideon/Ma Sannie von Wielligh.jpg
Ma Sannie von Wielligh in haar laaste jare

In hierdie brief skryf ek oor dinge wat ek nog altyd net vir myself gehou het. Om daaroor te praat laat my beter voel. Wonder hoekom ek dit nog nooit gedoen het nie. Soms wonder ek of ek nie meer vir my ouers kon doen het. Op my kruppel manier het ek altyd my beste gedoen. Ma San was baie eensaam en so herderloos. Ek moes aan beweeg, op daardie stadium het ek net die klere aan my lyf besit. Adversity was my metgesel, die gebarsde muur, kop onderstebo hondjie, dooie plantjies in hand en verwaarlosing (die twee afdrukke wat jy agter gelaat het).

My belofte was dat ek haar sal haal sodra ek vastigheid ervaar. Sy was baie lief vir jou, en jy moet haar nie te kras oordeel as sy dalk een of tweekeer te veel geld by jou gevra het nie. Sy het nooit grudges gedra nie en moes altyd Lonely Buffalo se bedonderdheid en buie trotseer. Op die end van die dag was sy sy dryffeer. Ek glo Ouma Bettie het n groot invloed op haar sienswyses gehad. Sy het haar baie aangehaal.

Adversity en Prosperity
Adversity en Prosperity

MA SAN STERF:

In Bronkhorstspruit het ek Adversity begin groet Prosperity met die gelukkige hondjie,die mandjie vol vars groente vrugte en eiers met nuwe klere het my verwelkom. Ons het Ma San gaan haal. Vir haar is n woonstel in die huis ingerig met n eie badkamer en kombuis. Sy het verkies om by ons te bak en brou en saam te eet. Perskes ingele van ons eie bome. Terloops die jaar na haar dood het die bome sulke klein verlepte persketjies gedra wat smaakloos was en daarna geen .Die bome is later uitgehaal. Ek het haar telkemale gewaarsku om haar nie so rats te hou nie (dalk het ek geweet) want in dien sy n been so breek dit haar einde sal beteken  (Ja ek sien baie dinge vooruit en dit pla my geweldig) Die nag het sy die TV gaan afsit en met die omdraai geval en haar heup gebreek, Omdat ek soggens baie vroeg bedrywig raak het ons haar eers 10h op die kamervloer gekry, Sy is Dr en hospital toe, hulle was baie negatief. Later het sy met n rolstoel oor die weg gekom, ook by Marize se troue. Die heup het nooit aangegroei nie. Ek het n heeltydse ousie gehuur om haar op te pas. Ook vir Magareth betaal om te help wat sy soos haar gat gedoen het. Ons het haar gereeld na H.F.Verwoerd in Pta geneem hulle het vir haar n stut gemaak wat sylater weggegooi het want dit  het haar seergemaak. Na 18mnde het sy weer n beroerte aanval gekry, maar haar brein was nog baie helderen sy is ontslaan. Ek kry toe vir haar plek in die sorg- sentrum vir Bejaardes. Met haar inboek was sy nog helder en vol grappe net baie pyn gehad. Die aand met besoektyd kon sy nie behoorlik praat nie en vertel ons dat hulle (blanke kaffers) haar laat stort het en toe laat val. Ek was boos want die instansie kos n fortuin en hulle behandel die pasiente sleg. Daarna het sy net gestaar,soms n smile gehad .Drie maande later is sy oorlede. Die aand het iets my gejaag ek is na haar toe gegroet en na die kantoor toe om uit te vind of die Dr haar die medikasie gegee het wat ek versoek het. Terug in haar kamer het sy baie rustig geslaap en ek wou haar nie steur nie het net haar hand gevat en nag gese. Op pad huistoe, 5min later het hulle my laat weet Ma San het gesterf. Die laaste 2jaar het sy baie gely en was afhanklik van pynpille.

Klasie von Wielligh
Klasie von Wielligh
Klasie von Wielligh op Goedehoop

OUPA KLASIE.
Jou beskrywing van sy wel en wee was puik. Hy was die tipe man: Ek wil n nuwe gordel koop, bruin, egte leer en breed, die gespe moet eenvoudig wees. Na 7 winkels kry ek nie wat ek soek nie, ek koop nie n gordel nie en sal aanhou soek. Ander menses al vat wat hulle kry. By Oupa Klasie moes alles perfek tweede beste is ononderhandelbaar. Sy skeermes was in my besit, groot was my teleurstelling toe ek hom onlangs oopmaak en vind dat die lem heeltemal ge-disitregeer het in die sakkie was slegs roeskorreltjies, wat n teleurstelling!!! Gelukkig het ek darem nog sy Myn Blasting sertifikaat, Persoonskaart,en die kierrie wat Grootje in Bermuda gesny het. Sy GeelhoutWakis en-Laaikas het ek vir Marize gegee. Die laaikas moes ek regmaak want soos hy die laaie toe gedonder het as hy nie iets  kon kry nie, kon hulle nie hou nie. Oggende het ek en Hen (bekend as Bobbejane of Stinkerds) by hom in die hoe bed gaan le en na Wolf en Jakals stories geluister. Daarna om die kombuistafel gaan sit om beskuit of droee brood met koffie te geniet. Dit was omtrent n ritieel. Hy het so n GROOT blouprent koffie kopppie gehad. “Ek hou van n man wat sy man kan staan”, het ‘n baie groot invloed op my lewe gehad,   selfs in die latere lewe het ek baie geput uit sy wyshede. Ouma Bettie het ek nooit geken nie.

OOM QUARTES:

Gedurende my verblyf aan die Oos-Rand het ons baie oor en weer gekuier. Die dag voor sy dood het hy my gehelp bome snoei. Halfpad deur was hy baie moeg en ek het n koffie breek voorgestel. Later het hy en Tant Hess gery, ek was bekommerd maar hy het my verseker hy voel baie beter na die hartpilletjie. Die bome is nooit klaar gesnoei nie. By sy huis was n rankboom (Bougenvilla) langs die stoep waarvandaan hy alles en almal ongesiens kon beloer. Niks het sy aandag ontwyk nie en hy was op hoogte van alles en almal. Sy dood hierna was baie onverhoeds en veel te vroeg. Sy laaste motortjie was n V W Beetle. Op n dag ry n swart vrou by ons verby met so n Beetle en ook dieselfde kleur. Dit was vir hom baie vernederend, jy moes die ongeloof en verbasing op sy gesig gesien het nie te praat van die kommentaar nie, dit het ons nog baie lank daarna erfaar . Gelikkig kon ek as draer van sy kis en oorskot optree tydens sy begrafnis.

Begin van hd Blaai.

Enter content here

Enter supporting content here

Click on the buttons below for other pages

Looking in to the small

Magical ideas for future dreams

the energetics of life

ethics in harmony

Dream again extreme

 .

.

 .

Aura de vida cosmica

The worlds of the micro y macro cosm

My view of space 25jrs ago

Smell the aroma of life

Dreams for a perfect world