C.W.H. von Wielligh 1946
Die tema van hierdie Skrywe is om die Storie te vertel
van oupa Klaasie von Wielligh se raam van die Fam Stam Boom.
Nic, Von, Hennie, en Gees von Wielligh. |

|
Oupa Klasie von Wielligh se oorlewende Klein Kinders |
Oupa Klasie Kleinkind # 4 |

|
Hendrik von Wielligh |
Hd blaai is omtrent:- Carel Willim Hendrik von Wielligh, en
hy onthou die volgede:- Gebore 1946 oorlewend tot vandag 25 Junie 2009 En
ons wag vir sy storie. As verjaarsdag geskenk Jy het 'n pragtige Familie. Ek wil jou geluk wens met jou klein dogter.
Pa sou so trots gewees het met
sy blou oog klein-klein dogter. Kortliks
aanhaal, alles wat ek van jou weet. Jy is
Proffie, wat Tegniese Tekeninge doseer erens suid van Pretoria, woon in Arcadia in ' woonstel. (was ook my geliefde woonbuurt in Pta.) Sou graag wou weet waarvoor jy staan, wat jy verdedig. Bv. - Order, soos ek
en oupa ?????. Wonder waar kom jou geduld vandaan.
Vandag 1 Oct 2009 Ontrek ek my aandag aan Lavonn My
profesionale lewe. Ek tree af. Om my toe tewy aan my persoonlike sake, en my werfblaaitjie voor ek vrek. as mens nie wesig
is op internet - verdwyn mens vir ewig. Daar is mense wat
aandring tot meer, en baie dankie vir julle mooi woorde en denke. As
die woorde van ‘n ou droomer, iemand aanspoor tot edel dade, dan het hulle meer woorde met mening nodig. En dit is nou hier waar ek na ‘n ander taal moet oorslaan, sodat meer mense dit
kan verstaan en vir diegene wat wil weet van Wonnie se skrywe kliek hier
Hen se Troue |

|
Die selfde Glimlag |
Dit is Wiecus en Tian |

|
Hierdie Blaai vandag is aan Hennie toegewy.
My jonger broertjie, dit was my lot in die lewe gewees om hom op-te-pas, as hy in die water speel, terwyl ma
San die melkery behandel. Skooltoe vergesel, en as ons uitkom, by jou klas wag vir jou, om met die bus huistoe
gaan. Wonder of jy onthou????? Ek onthou alles in beelde, en ongelukkig het ek nie baie
fotos van jou wat al hierdie jare oorleef het nie. Ek neem die vryheid om hulle hier te vertoon, omdat hulle ‘n jonger
broertjie vertoon, in daai jare. Hierdie storie gaan eintlik omtrent die vier klein seuns van oupa Klasie von
Wieligh. Stuur asb beelde (Images) van jou skeppings, en ‘n paar woorde vir die nageslag, iets waarvoor
jy onthou will word. As jy te lank wag, is dit dalk te laat. Volgens die wet van die natuur moet ek eerste gaan.
Kliek vir GROOT |

|
Celize von Wielligh verjaar |
Kliek vir GROOT |

|
Celize von Wielligh |

Kliek vir GROOT |

|
Wiecus von Wielligh die Stamboom Srywer. |
Dit is nou Johannes Lodewiecus (4) von Wielligh. Hy is die afgevaardigde stamboek skrywer. As hy
eendag klaarkry met die navorsings werk. Ons hoop dit is voor kersfees hd jaar. Maar eers wens ek hy wil ouma Bettie Hatting se informasie stuur.
Tian von Wielligh. |

|
Tian op besoek in Costa Rica |

|
Liana von Wielligh - dit is nou Lian's Facebook foto. |

Hennie von Wielligh |

|
Klein Hennie von Wielligh |

|
Ons maak warm in die winter sonetjie |
Jy was altyd vreeslik lief om in die water te speel. Het ook vreeslik gebrand in die son, het 'n paar sproete gehad.
Hierdie Foto was Bedoel vir die Trompie Kompetiesie van
die Huisgenoot. My lewelank het ek jou so onthou
met hierdie onduinde glimlaggie. Dit was nou regtig die
oulikste Foto. Was nogal teleurgesteld, omdat die outjie met die keppie en skewe das gewen het.
Die Trompie Foto. |

|
Onduende glimliggie |

|
Die heeldag speel jy met Tikkie |
Enter content here
Foto van Tian |

|
Een van Tian se beste |

|
Transvaalse sons ondergang |
Tian se Beste. |

|
ou ou Buffel Spoor |
Ander Tian Foto |

|
Wonder wat sé hd Bybel omtrent "Kwaad Praat en Skinder taal" |
Trug na die Begin van die Blaai.
Enter content here
|